Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Africana Periodical Literature Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Noord-Sotho-opvattinge oor ouderdom-, dieet-, en omgewingsverwante ongesteldhede
Author:Kriel, J.D.ISNI
Year:2000
Periodical:South African Journal of Ethnology
Volume:23
Issue:4
Pages:135-149
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:Sotho
traditional medicine
Abstract:Naas die verskillende ongesteldhede wat met bloed en met bepaalde liggaamsdele of -organe geassosieer word, onderskei Noord-Sothosprekendes in die Noordelike Provinsie van Suid-Afrika ook drie ander kategorieë 'natuurlike' siektes en siektetoestande, naamlik dié wat met 'n persoon se ouderdom, dié wat met dieet, en dié wat met die omgewing verband hou. Hierdie artikel lê die opvattings oor die drie kategorieë siektes en ongesteldhede bloot. In die eerste kategorie is daar kindersiektes en ouderdomskwale; in die tweede kategorie is daar talle ongesteldhede wat met die inname van vloeibare en vaste stowwe in verband gebring word; en in die derde kategorie is daar siektes wat as omgewings- of plekgebonde natuurlike siektes beskou word of as die resultaat van klimaat- en seisoenverskynsels en -veranderinge. Die tradisionele opvattings in verband met siekte-oorsake belemmer nie op sigself die benutting van 'moderne' voorkomende maatreëls en terapeutiese dienste nie. Bronnelys, samevatting in Afrikaans en Engels.
Views