Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Africana Periodical Literature Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Die bydrae van die Anglikaanse Kerk tot die skep van 'n katolieke liturgietradisie in Afrikaans
Author:Stubbs, J.L.
Year:2000
Periodical:Tydskrif vir geesteswetenskappe
Volume:40
Issue:4
Pages:276-291
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:Church history
Anglican Church
Abstract:Gedurende die negentiende eeu het 'n sterk katolieke oplewing (die sogenaamde Oxford Beweging) in die Anglikaanse Kerk plaasgevind. Die Anglikaanse Kerk in die Provinsie Suider-Afrika is tydens hierdie periode amptelik gevestig toe Biskop Robert Gray in 1847 as eerste Biskop van Kaapstad aangestel is. Die Kerk is diep deur die Oxford Beweging beïnvloed, en word histories beskou as 'n sterk Anglo-Katolieke Provinsie binne die Anglikaanse gemeenskap. Die Anglo-Katolieke priesters in Suider-Afrika het 'n leidende rol gespeel in die oordra van elemente van die katolieke tradisie van die Westerse Kerk aan Afrikaanssprekende gemeenskappe - veral die tradisie van liturgiese eucharistiese aanbidding. Hierdie artikel beskryf die ontwikkeling van 'n katolieke liturgietradisie in Afrikaans. Bronnelys, samevatting in Engels.
Views
Cover