Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Chemiese wapens in Suid-Afrika: die gifgasfabrieke by Klipfontein en Firgrove, 1940-1945
Author:Esterhuyse, Abel
Year:2003
Periodical:Historia: amptelike orgaan
Volume:48
Issue:1
Pages:221-244
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:chemical weapons
chemical industry
World War II
Abstract:Die doel van hierdie artikel is om die aard van Suid-Afrika se chemiese wapenprogram tydens die Tweede Węreldoorlog te ondersoek. Die fokus word spesifiek op die produksie van gifgasse vir militęre gebruik by Klipfontein en Firgrove oor die tydperk 1941 tot 1945 geplaas. Die rol van die Unieverdedigingsmag, spesifiek die Suid-Afrikaanse Geniekorps, asook die herorganisasie en demilitarisering van die fabrieke wat gevolg het op die aanvanklike oprigting en produksie, word belig. Ook word aandag aan die vervaardiging, berging en verspreiding van gifgas vir chemiese oorlogvoering gegee. Daar word gepoog om 'n breë algemene begrip daar te stel van hoe die fabrieke gefunksioneer het. Daar word op 'n tematiese wyse aandag geskenk aan sekere aspekte in die bedryf van die fabrieke, terwyl die afskaling in die produksie van gifgasse by die fabrieke aan die einde van die Tweede Węreldoorlog kronologies bespreek word. Laastens word kortliks aandag gegee aan die posisie van die fabrieke na die Tweede Węreldoorlog en die vernietiging van die oorblywende gifgas. Verwysings, samevatting in Afrikaans (p. iii-iv) en Engels. [Samevatting ASC Leiden]
Views
Cover