Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Africana Periodical Literature Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:'Voor Vlaanderen alles, al kwam het van de duivel': verwysings na Afrikaner stambroers en -verraaiers in Cyriel Verschaeve se 'Oorlogsindrukken' en ander tekste
Author:Morgan, NaòmiISNI
Year:2003
Periodical:Historia: amptelike orgaan
Volume:48
Issue:1
Pages:245-264
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:Afrikaners
Anglo-Boer wars
Abstract:In hierdie artikel word verwysings na die Anglo-Boereoorlog in die geskrifte van die Vlaamse priester-digter, Cyriel Verschaeve (1874-1949) - en veral in sy oorlogsdagboek, 'Oorlogsindrukken' - ondersoek en geëvalueer. 'n Analise van sy status as kultusfiguur gedurende die Eerste Wêreldoorlog word gevolg deur 'n vergelyking van sy belangstelling in die Boere met dié van die groter Nederlandssprekende gemeenskap. Ten spyte van taal- en (gewaande) genetiese bande tussen Boere en Vlaminge, het Verschaeve uiteindelik die idee van kollaborasie met die Duitse invallers aanvaar om sodoende Vlaamse selfregering te verseker. Verwysings, samevatting in Afrikaans (p. iv) en Engels. [Samevatting uit tydskrif]
Views
Cover