Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Africana Periodical Literature Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Die belang van Afrikaanse onderwys vir die oorlewing van die taal
Author:Scholtz, LeopoldISNI
Year:2006
Periodical:Tydskrif vir geesteswetenskappe
Volume:46
Issue:4
Pages:470-481
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:Afrikaans language
languages of instruction
Abstract:Waarom is dit belangrik dat Afrikaans 'n eie ruimte aan 'n onderwysinstelling op enige vlak - hetsy skool, kollege of universiteit - behou? Hang Afrikaans se oorlewing daarvan af? Moet Afrikaans hoegenaamd vir sy oorlewing beskerm word? Moet markkragte nie maar die taalsituasie in Suid-Afrika bepaal nie? Moet die taal hoegenaamd oorleef? Hierdie beskouing handel oor die belang van taal, die verskynsel van taalsterfte, die posisie van Afrikaans en die belang van Afrikaanse onderwys. Die harde feit is dat Afrikaans aan die agteruitboer is. Indien sake nie omgekeer word nie, sal die taal oor 'n eeu of twee - as hy nog gepraat word - terugkeer na wat hy oorspronklik was, te wete 'n kombuistaal. Teen dié agtergrond is die geveg vir Afrikaanse onderwys van kritieke belang. Die onderwys is, naas die huis, die plek waar taaloordrag van die ouer na die jonger geslag plaasvind, die enkele grootste faktor in 'n taal se oorlewing. Sonder moedertaalonderwys beteken die pragtigste taalregte op papier nie veel nie. Maar deel van die taaloordrag is ook die didaktiese aspek van moedertaalonderwys. Talle studies wys dat kinders veel beter met moedertaalonderwys vaar as wanneer hulle in 'n vreemde taal onderrig word nie. Die oorlewing van Afrikaanse onderwys op skoolvlak hang saam met dié op tersiêre vlak en albei is van kardinale belang vir die oorlewing van Afrikaans. Dié artikel is 'n verwerking van die teks van die J. Chris Coetzee-gedenklesing wat die skrywer op 16 Februarie 2006 as gas van die Fakulteit Opvoedkunde op die Potchefstroomse kampus van die Noordwes-Universiteit gegee het. Verwysings, samev. in Engels. [Samevatting ASC Leiden]
Views
Cover