Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical issue Periodical issue Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Die verskynsel van geweld: besinninge, analises, oplossings
Editor:De Beer, Fanie
Year:2007
Periodical:Tydskrif vir geesteswetenskappe (ISSN 0041-4751)
Volume:47
Issue:4
Pages:136
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:violence
crime
conference papers (form)
2007
Abstract:Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het 'n simposium oor 'Kriminaliteit: oorsake, gevolge en oplossings' gereël in Junie 2007. Dit nommer versamelt een verskeidenheid artikels, waarvan sommige oorspronklik as referate by die simposium aangebied was. Kriminaliteit, en spesifiek die manifestasie daarvan in geweld, is betrag uit verskeie perspektiewe: Filosofiese besinning oor geweld: uitdagings aan informatiseringsstrategieë (C.S. de Beer); Téén die geweld: 'n dramatologiese perspektief (Danie Goosen); Geweld in Suid-Afrika: 'n psigoanalitiese perspektief (Bert Olivier); Apokalips nou of later? Eben Venter se siening van die Suid-Afrikaanse samelewing in 'Horrelpoot' (2006) (Ina Gräbe); Behoeftebepaling by verkragters met die oog op die ontwikkeling van 'n intervensieprogram (Herman Strydom & Karen van der Berg); Opvoeder-tot-leerder seksuele teistering in sekondêre skole (Annamagriet de Wet & Izak Oosthuizen); Misdaadberiggewing in die pers: 'n weerspieëling van die werklikheid? (Maritha Snyman); Die brose wisselwerking tussen die (reg op) eierigting en die (falende) staat (Koos Malan). [Samevatting ASC Leiden]
Views
Cover