Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Book Book Leiden University catalogue Leiden University catalogue
Title:Van volksmoeder tot fokofpolisiekar: kritiese opstelle oor Afrikaanse herinneringsplekke
Authors:Grundlingh, Albert M.ISNI
Huigen, SiegfriedISNI
Year:2008
Pages:221
Language:Afrikaans
City of publisher:Stellenbosch
Publisher:Sun Press
ISBN:9781920109547
Geographic term:South Africa
Subjects:Afrikaners
memory
popular culture
essays (form)
Abstract:Dit boek bevat 'n reeks kritiese opstelle oor 'n aantal Afrikaanse kollektiewe herinneringe. Dit betrek herinneringe wat al amper koud is, asook meer onlangses, soos die 'De la Rey'-lied en die rol wat 'bands' tans speel in die vaslegging van 'n bepaalde bewussyn onder die jeug in Suid-Afrika. Inhoudsopgaaf: Koos Kombuis en die kollektiewe herinnering: 'n inleiding (Siegfried Huigen en Albert Grundlingh); Die volksmoeder: 'n beeld van 'n vrou (Elsabé Brink); Die lokasie (Gerrit Olivier); 'n Kleurlingkenner se kleurling (Hein Willemse); Bantoe: van Abantu naar ubuntu (Kees Van der Waal); Thandi, Katrina, Meisie, Maria, ou-Johanna, Christina, ou-Lina, Jane en Cecilia Magadlela (Ena Jansen); Rugby (Albert Grundlingh); Die etende Afrikaner: aantekeninge vir 'n klein tipologie (Marlene Van Niekerk); Die windpomp (Lizette Grobler); Die geweldige gewel van die Kaap (Hans Fransen); Herinneringe van heldinne: bitter bekers en suur deeg (Lou-Marié Kruger); Die Voortrekker soek koers (Lize Van Robbroeck); Engels (Christine Anthonissen); Taalmonumente (Siegfried Huigen); 'Om die vonnis van kortstondigheid te besweer': die WAT (Woordeboek van die Afrikaanse Taal) as herinneringsplek (Rufus Gouws); N.P. Van Wyk Louw (Luc Renders); Waarom 'n spook as 'n leier? Die 'De la Rey'-fenomeen en die herskep van herinneringe, 2006-2007 (Albert Grundlingh); Boeremusiek (Stephanus Muller); Die Stem (Stephanus Muller); 'In wrede woede het ek die hand wat beheer gebyt': die opkoms van Afrikaanse (punk)rockmuziek (Annie Klopper). [Samevatting ASC Leiden]
Cover