Previous page | New search |
The free AfricaBib App for Android is available here
Periodical issue | Leiden University catalogue | WorldCat |
Title: | Breyten Breytenbach ('70') |
Editor: | Coetzee, Ampie |
Year: | 2009 |
Periodical: | Tydskrif vir letterkunde (ISSN 0041-476X) |
Volume: | 46 |
Issue: | 2 |
Pages: | 256 |
Language: | Afrikaans |
Geographic term: | South Africa |
Subjects: | poetry writers festschrifts (form) |
About person: | Breyten Breytenbach (1939-) |
External link: | https://www.ajol.info/index.php/tvl/issue/view/6294 |
Abstract: | Hierdie uitgawe, wat bestaan uit vyftien artikels en ses gedigte, is ter herdenking van die digter Breyten Breytenbach (Suid-Afrika) se sewentigste verjaardag op de sestiende September 2009. In die meeste artikels word daar, direk of geïmpliseerd, geskryf oor sy ars poetica (ook in die prosa wat hier bespreek word). Bydrae: Zen Communist: Breyten Breytenbach's view from underground (Andrew Nash); 'True Confessions', 'End Papers' and the Dakar conference: a review of the political arguments (Hermann Giliomee); 'Labyrinth of loneliness': Breyten Breytenbach's prison poetry (1976-1985) (Helize van Vuuren); Die leser in Breyten Breytenbach se tronkpoësie (Louise Viljoen); Die 'ek' in ('YK'): die desentralisasie van die subjek in Breyten Breytenbach se digbundel ('YK') (Lisbé Smuts); 'Murder your darlings': Breytenbach, die dood en die vrou (Francois Smith); Om tuis te gaan in styl: territoriumskepping in Breyten Breytenbach se ''n Seisoen in die paradys' (1976) en 'Dog Heart' (1998) (W.P.P. Anker); Die inkerende waarneming (Heilna du Plooy); Die vlugtige taal van vergeet: die metafoor by Breyten Breytenbach (Ampie Coetzee); Vlae tussen woorde as poëtikale spilpunte in 'nege landskappe van ons tye bemaak aan 'n beminde' en 'die windvanger' van Breyten Breytenbach (Marthinus Beukes); Taal as 'ingang' tot die wêreld: reis, verbeelding, herinnering en identitieit na aanleiding van Breytenbach se 'A Veil of Footsteps' (Willie Burger); 'Writing is travelling unfolding it's own landscape': a discussion with Breyten Breytenbach on 'A Veil of Footsteps' (Sandra Saayman); De creatieve bewegingen van een vrije geest: aantekening over het contrast tussen Breytenbach's integrale werkwijze en de gefragmenteerde perceptie van zijn werk (Laurens van Krevelen); Niet bestelde brief aan een nomade (Hans C. ten Berge); Platero and I (J.M. Coetzee). [Samevatting ASC Leiden] |