Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Africana Periodical Literature Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Globalisering en 'n verdeelde gemeenskap in Suid-Afrika = Globalisation and a divided community in South Africa
Author:Wagener, PieterISNI
Year:2008
Periodical:Tydskrif vir geesteswetenskappe
Volume:48
Issue:4
Pages:401-411
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:globalization
Afrikaners
Abstract:Die verskil in invloed van globalisering op wit en swart gemeenskappe in Suid-Afrika word betrag vanuit 'n sosio-ekonomiese gesigspunt. Hierdie invloede kan in perspektief gesien word deur te kyk na die hoofdperiodes van maatskaplike veranderings in die Westerse węreld gedurende die afgelope 800 jaar. Die blanke in Suid-Afrika, in besonder die Afrikaner, is erfgename van hierdie veranderings en kon in Afrika tred hou met die globale veranderings van die onlangse verlede. Die swart bevolking, daarenteen, is nou skielik in die globale era gewerp. Met die gevolglike akkulturasie ontwikkel nou voorheen onbekende 'Westerse kwale' soos hartvatsiekte, diabetes and vetsug. Globalisering, met die aggressiewe bemarkingstegnieke van multinasionale maatskappye, tesame met groepsdruk, veroorsaak boonop 'n ongebreidelde skuldlas. Hierdie skuldlas plaas groter druk op werkgewers vir verhoogde salarisse, wat op sy beurt kan lei tot die onttrekking van buitelandse beleggings en toenemende werkloosheid. Hierdie spiraal kan verder lei tot politieke onrus. Bronnelys, note, samev. in Afrikaans en Engels. [Samevatting uit tydskrif]
Views
Cover