Previous page | New search |
The free AfricaBib App for Android is available here
Periodical article | Leiden University catalogue | WorldCat |
Title: | Taal, kultuur en ontspanning: die rol van die Algemeen-Nederlands Verbond in Kaapstad, 1995-2008 |
Author: | De Klerk, P. |
Year: | 2008 |
Periodical: | New contree: a journal of historical and human sciences for Southern Africa |
Issue: | 55 |
Pages: | 67-91 |
Language: | Afrikaans |
Geographic term: | South Africa |
Subjects: | Dutch language associations |
Abstract: | Die Algemeen-Nederlands Verbond (ANV), 'n internasionale vereniging vir die bevordering van die Nederlandse taal en kultuur, is in 1895 gestig, en is sedertien hoofsaaklik werksaam in Nederland, België en Suid-Afrika. Dit bestaan tans uit sowat 1000 lede, waarvan ongeveer 'n derde in Suid-Afrika, as lede van die ANV-afdeling Kaapstad, woonagtig is. Hierdie artikel bekyk die funksionering van die ANV in Kaapstad in die afgelope jare teen die agtergrond van die voorafgaande honderd jaar van hierdie vereniging se bestaan. Die vereniging se werksaamhede word in oënskou geneem, eers dié wat in besonder met die taal en letterkunde te make het en daarna dié wat meer gerig is op andere aspekte van die kultuur en op ontspanning. Verder word die verhouding met die ANV in Nederland en België en met ander verenigings en instansies in Kaapstad en omgewing bespreek en ten slotte word 'n samevattende evaluering gedoen. Note, samev. in Engels. [Samevatting ASC Leiden] |