Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Africana Periodical Literature Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Taal, kultuur en ontspanning: die rol van die Algemeen-Nederlands Verbond in Kaapstad, 1995-2008
Author:De Klerk, P.
Year:2008
Periodical:New contree: a journal of historical and human sciences for Southern Africa
Issue:55
Pages:67-91
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:Dutch language
associations
Abstract:Die Algemeen-Nederlands Verbond (ANV), 'n internasionale vereniging vir die bevordering van die Nederlandse taal en kultuur, is in 1895 gestig, en is sedertien hoofsaaklik werksaam in Nederland, BelgiŽ en Suid-Afrika. Dit bestaan tans uit sowat 1000 lede, waarvan ongeveer 'n derde in Suid-Afrika, as lede van die ANV-afdeling Kaapstad, woonagtig is. Hierdie artikel bekyk die funksionering van die ANV in Kaapstad in die afgelope jare teen die agtergrond van die voorafgaande honderd jaar van hierdie vereniging se bestaan. Die vereniging se werksaamhede word in oŽnskou geneem, eers diť wat in besonder met die taal en letterkunde te make het en daarna diť wat meer gerig is op andere aspekte van die kultuur en op ontspanning. Verder word die verhouding met die ANV in Nederland en BelgiŽ en met ander verenigings en instansies in Kaapstad en omgewing bespreek en ten slotte word 'n samevattende evaluering gedoen. Note, samev. in Engels. [Samevatting ASC Leiden]
Views

Cover