Previous page | New search |
The free AfricaBib App for Android is available here
![]() |
![]() |
![]() |
Title: | Moraliteit as deel van Afrikanerwaardes = Morality as a part of Afrikaner values |
Author: | Van der Merwe, J.P.![]() |
Year: | 2009 |
Periodical: | Tydskrif vir geesteswetenskappe |
Volume: | 49 |
Issue: | 2 |
Pages: | 235-248 |
Language: | Afrikaans |
Geographic term: | South Africa |
Subjects: | ethics Afrikaners values cultural change |
Abstract: | Vanuit verskeie geesteswetenskaplike artikels blyk dit dat die sosiale groep se moraliteit by tye deur óf God, óf die kerk, óf die staat, óf die stam óf anders deur al vier hierdie partye gesamentlik bepaal word. Skynbaar bepaal die sekulêre samelewing met sy postmodernistiese perspektiewe deesdae se samelewings se moraliteit. Verskillende sosiale groepe het met ander woorde om verskillende redes verskillende waarde-oordele op verskillende tye. Die postapartheid Suid-Afrika met sy liberale grondwet en groter toeganklikheid tot die globale wêreld help dat die hedendaagse Afrikaner meer vrydenkend raak ten opsigte van moraliteit en waarde-oordele. Jong Afrikaners begin toenemend tuis voel in die geglobaliseerde samelewing waar die postmodernistiese lewens- en wêreldbeskouings aan die orde van die dag is. Daar kan dus vermeld word dat die blanke Afrikaner inderdaad besig is om sy eng konserwatiewe Christelike waardes en norme te ontgroei. Die vraag wat in hierdie artikel onder andere gevra word, is: in welke mate het Afrikaners se morele waardes sedert 1994, met die aanbreek van die postapartheid era, verander? Bronnelys, verwysings, samev. in Engels en Afrikaans. [Samevatting uit tydskrif] |