| Previous page | New search |
The free AfricaBib App for Android is available here
Book |
| Title: | Die tand van die tyd: opstelle opgedra aan Jac Conradie |
| Editors: | Burger, Willie Pienaar, Marné |
| Year: | 2009 |
| Pages: | 227 |
| Language: | Afrikaans |
| City of publisher: | Stellenbosch |
| Publisher: | Sun Press |
| ISBN: | 1920338136; 9781920338138 |
| Geographic term: | South Africa |
| Subjects: | linguistics Swahili language Afrikaans language literary criticism festschrifts (form) |
| About persons: | Charl Jacobus Conradie Breyten Breytenbach (1939-) Tom Gouws Karel Schoeman (1939-2017) Nicolaas Petrus van Wyk Louw (1906-1970) Ingrid Winterbach (1948-) |
| Abstract: | Die bydraes in hierdie bundel weerspieël iets van die veelsydigheid van die Suid-Afrikaanse taalkundige Jac Conradie, professor aan die Universiteit van Johannesburg tot 2009. Die bydraes word in vier groepe verdeel. Die eerste vyf bijdraes sluit aan bij Conradie se werksaamhede in die linguistiek, veral die vergelykende taalkunde. Uit die tweede groep opstelle blyk die waardering vir Conradie se bemoeienis met die verlede. Die derde groep sluit aan by die literêre kritiek en die laaste twee bydraes raak ikonisiteit. Bydrae oor Afrika: The structure of the Swahili noun phrase: evidence from fictional narratives (Amani Lusekelo); Die vertaling van 'n vertaalterminologielys in Afrikaans: 'n prosesbeskrywing (Marné Pienaar en Anne-Marie Beukes); Grafstene in Karel Schoeman se 'Hierdie lewe': vertellings wat die afwesige aandui (Willie Burger); Breyten Breytenbach as konseptuele versmelter (Willem Botha); 'Te hel met heling, Niggie!': wanneer traumanarratiewe tekort skiet (Thys Human); 'His master's voice': Tom Gouws se navolging en afwyking in gesprek met Van Wyk Louw (Marthinus P. Beukes); Die 'wil tot vernuwing': N.P. van Wyk Louw en Afrikaneridentiteit in die vroeë 20ste eeu (Karin Cattell). [Samevatting ASC Leiden] |