Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Die ANC en die nasionale demokratiese rewolusie: polities strategiese perspektiewe = The ANC and the national democratic revolution: political and strategic perspectives
Author:Duvenhage, André
Year:2009
Periodical:Tydskrif vir geesteswetenskappe
Volume:49
Issue:4
Pages:705-727
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:African National Congress (South Africa)
political ideologies
Abstract:Die Nasionaal-Demokratiese Rewolusie (NDR) is as konsep en ideologiese raamwerk baie bekend binne die denkpatroon van die ANC en sy bondgenote in Suid-Afrika. Anders as wat soms verwag is, is die NDR as denkraamwerk nie na 1994 opgehef nie, maar slegs in 'n strategiese en taktiese sin geherposisioneer onder die vlag van sosiale, politieke en ekonomiese transformasie. By die onlangse Polokwane Konferensie van die ANC (einde 2007) het die organisasie verskeie resolusies aanvaar wat in lyn is met die grondbeginsels van die NDR wat ook neerslag gevind het in die ANC se 2009-verkiesingsmanifes. Hierdie artikel fokus op die NDR as politiek-ideologiese denkraamwerk met die beklemtoning van polities-strategiese aspekte. Bronnelys, verwysings, samev. in Afrikaans en Engels. [Samevatting uit tydskrif]
Views
Cover