Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Ubuntu-waardes: samelewings- en pedagogiese verwagtinge = Ubuntu values: societal and educational expectations
Author:Van der Walt, J.L.ISNI
Year:2010
Periodical:Tydskrif vir geesteswetenskappe (ISSN 0041-4751)
Volume:50
Issue:2
Pages:229-242
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:philosophy
values
education
Abstract:Volgens amptelike onderwysdokumentasie in Suid-Afrika is Ubuntu 'n 'vital sentiment' wat na vore gekom het uit die politieke en onderwysstryd voor 1994. 'n Ontleding toon dat hierdie kernsentiment tot dusver nie gelei het tot enige betekenisvolle verbetering in die Suid-Afrikaners se lewensgehalte nie. Dit blyk onder meer uit die toename in misdaad en geweld, ook in skole. Hoewel Ubuntu inderdaad 'n aantal hoŽ morele beginsels beliggaam en ook 'n vorm van spiritualiteit omvat wat potensieel kan lei tot verbetering in Suid-Afrikaners se lewensgehalte, kon dit tot dusver nie omgesit word tot praktyk in die breŽ gemeenskap in die algemeen en in die skole/onderwys in die besonder nie. Daar word aan die hand gedoen dat die Ubuntu-lewensfilosofie in verskillende opsigte 'opdateer' moet word sodat dit beter kan voldoen aan die morele en geestelike behoeftes van 21ste eeuse Suider-Afrikane. Bronnelys, samev. in Afrikaans en Engels. [Samevatting uit tydskrif]
Views

Cover