Previous page | New search |
The free AfricaBib App for Android is available here
Periodical article | Leiden University catalogue | WorldCat |
Title: | Ubuntu-waardes: samelewings- en pedagogiese verwagtinge = Ubuntu values: societal and educational expectations |
Author: | Van der Walt, J.L. |
Year: | 2010 |
Periodical: | Tydskrif vir geesteswetenskappe (ISSN 0041-4751) |
Volume: | 50 |
Issue: | 2 |
Pages: | 229-242 |
Language: | Afrikaans |
Geographic term: | South Africa |
Subjects: | philosophy values education |
Abstract: | Volgens amptelike onderwysdokumentasie in Suid-Afrika is Ubuntu 'n 'vital sentiment' wat na vore gekom het uit die politieke en onderwysstryd voor 1994. 'n Ontleding toon dat hierdie kernsentiment tot dusver nie gelei het tot enige betekenisvolle verbetering in die Suid-Afrikaners se lewensgehalte nie. Dit blyk onder meer uit die toename in misdaad en geweld, ook in skole. Hoewel Ubuntu inderdaad 'n aantal hoë morele beginsels beliggaam en ook 'n vorm van spiritualiteit omvat wat potensieel kan lei tot verbetering in Suid-Afrikaners se lewensgehalte, kon dit tot dusver nie omgesit word tot praktyk in die breë gemeenskap in die algemeen en in die skole/onderwys in die besonder nie. Daar word aan die hand gedoen dat die Ubuntu-lewensfilosofie in verskillende opsigte 'opdateer' moet word sodat dit beter kan voldoen aan die morele en geestelike behoeftes van 21ste eeuse Suider-Afrikane. Bronnelys, samev. in Afrikaans en Engels. [Samevatting uit tydskrif] |