Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home Education in Africa Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Die Grondwet, onderwysowerhede en die pad vorentoe vir Afrikaanse skole = The Constitution, education authorities and the road ahead for single medium Afrikaans schools
Author:Malan, Koos
Year:2010
Periodical:Tydskrif vir geesteswetenskappe (ISSN 0041-4751)
Volume:50
Issue:2
Pages:261-283
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:languages of instruction
Afrikaans language
educational policy
jurisprudence
Abstract:Hierdie artikel behandel die posisie van (Afrikaanse) enkelmediumskole met verwysing na die Grondwet, wetgewing en tersaaklike regspraak in geskille tussen provinsiale onderwysowerhede en die beheerliggame van Afrikaanse skole. Die regsposisie word beskryf en die uitsprake weergegee. Die bedoeling is egter nie 'n gedetailleerde regstegniese kritiek op die uitsprake nie. Veel eerder is die klem daarop om aan te toon dat selfs waar die uitsprake in die guns van die skole was, die regshulp wat die howe verleen het ontoereikend was aangesien dit nie die onregmatige optrede van die owerhede ongedaan kon maak nie. Dit, in samehang met ander faktore bring aan die lig dat te veel vertroue op die reg en die howe geplaas is om die posisie van Afrikaanse enkelmediumonderwys te beskerm en dat alternatiewe weë om hierdie beskerming te verskaf, ondersoek moet word. Van hierdie alternatiewe word kortliks aan die orde gestel. Die artikel sluit af met 'n bondige oorsig van verskeie staatsbeskouings waarvolgens die hantering van voertale in die onderwys ingerig kan word. Bronnelys, samev. in Afrikaans en Engels. [Samevatting uit tydskrif]
Views
Cover