Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue
Title:Die huid huil luid in stilhuil - op 'n (klank)spoor in T. T. Cloete se poŽsie: navorsings- en oorsigartikel
Author:Wolfaardt-Grabe, Ina
Year:2015
Periodical:Tydskrif vir geesteswetenskappe (ISSN 0041-4751)
Volume:55
Issue:2
Pages:220-242
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:poetry
writers
literary criticism
About person:Theunis Theodorus Cloete (1924-2015)ISNI
External link:http://reference.sabinet.co.za/webx/access/electronic_journals/akgees/akgees_v55_n2_a6.pdf
Abstract:In hierdie artikel word hulde gebring aan T.T. Cloete die gewaardeerde dosentn die gerespekteerde digter. Die gedig stilhuil word gelees met inagneming van vooropgestelde taalgebruik waarneembaar in metaforisering, sintakties-tipografiese strukturering en klankmatig-ritmiese aksentuering. Voorts word die kontinuering van die vooropgestelde sinsnede die huid huil luid in stilhuil in die hele oeuvre nagegaan. Bronnelys, byl., verwysings, samev. in Afrikaans en Engels. [Samevatting uit tydskrif]
Views

Cover