Go to AfricaBib home

Go to AfricaBib home AfricaBib Go to database home

bibliographic database
Line
Previous page New search

The free AfricaBib App for Android is available here

Periodical article Periodical article Leiden University catalogue Leiden University catalogue WorldCat catalogue WorldCat
Title:Die gedig is spel - fasette van spel in enkele gedigte van T.T. Cloete: navorsings- en oorsigartikel
Author:Nel, Adéle
Year:2015
Periodical:Tydskrif vir geesteswetenskappe (ISSN 0041-4751)
Volume:55
Issue:2
Pages:188-204
Language:Afrikaans
Geographic term:South Africa
Subjects:poetry
writers
literary criticism
About person:Theunis Theodorus Cloete (1924-2015)ISNI
External link:https://hdl.handle.net/10520/EJC172365
Abstract:Die uitgangspunt van hierdie ondersoek is dat die poësie van T.T. Cloete benader kan word as 'n voortdurende spel - 'n spel wat outeur, teks en leser in die literêre diskoers betrek, maar wat ook gelees kan word as 'n bepaalde poëtikale opvatting. Hierdie digterlike en talige spel mond onder andere uit as 'n verwysingspel wat as skryfmodus ooreenkom met Cloete se poëtikale opvatting dat poësie 'n spel is van die dromende denke. Huizinga (1952) se tese dat poësie in spel en as spel gebore is, word in talle gedigte bevestig, want die nosie van spel het betrekking op die ontstaan van die gedig, sowel as op die bestaande gedig. Aan die hand van enkele geselekteerde gedigte en gediganalises word verskillende fasette van spel in Cloete se digterskap verken: die speelse karakter as lewenshouding; spel as digterlike strategie wat dikwels setel in 'n spel van magsverhoudings; die verhouding: spel, erotiek en taal, of die verband tussen die liggaam, die gedig en spel; en die talige besweringsmoontlikheid wat die-gedig-as-spel inhou waar dit gerig is op tydelike opheffing van die mens se eksistensiële lewens- en doodsangs, terwyl dit terselfdertyd ook dié moontlikheid ondermyn. Bronnelys, verwysings, samev. in Afrikaans en Engels. [Samevatting uit tydskrif]
Views
Cover