Previous page | New search |
The free AfricaBib App for Android is available here
![]() |
![]() |
![]() |
Title: | Kultuurvryheid en selfbestuur: keuses van klein groepe wêreldwyd |
Editor: | Matthee, Heinrich![]() |
Year: | 2017 |
Pages: | 381 |
Language: | Afrikaans |
City of publisher: | Pretoria |
Publisher: | Kraal Uitgewers |
Geographic terms: | South Africa world |
Subjects: | Afrikaners minority groups self-determination self-government |
Abstract: | Hoe verseker 'n mens kulturele vryheid vir minderhede - Afrikaners - in 'n politieke orde? In hierdie boek ondersoek skrywers uit Suid-Afrika, Zimbabwe, Nederland, België, Duitsland en Amerika hoe gemeenskappe en regerings in Noord-Afrika, Europa, Rusland, die Midde-Ooste en Amerika vorme van gebiedsongebonde selfstandigheid beproef of nastreef. 1. Outonomie vir verspreide kultuurgroepe: Is die kultuurraad-geesteskind van Bauer en Renner relevant in die moderne era? (Bertus de Villiers); 2. 'n Menseregteraamwerk om Afrika se taalminderhede te beskerm (Innocent Maja); 3. Kulturele outonomie in Suid-Afrika: Vir wie, waarom en hoe? (Deon Geldenhuys); 4. Die Kaapse Moslemgemeenskap: Ekonomiese en politieke strategie (Yagyah Adams); 5. Groter selfbeskikking vir Afrikaners: Indrukke van tendense in Europa (Louis du Plessis); 6. Afrikaners se konstitusionele uitdaging 'n geslag na die aanvang van die grondwetlike oorgang van die middel 1990's (Koos Malan); 7. Om in die middelgrond te wees: Gedagtes oor die gemeenskapspolitiek (Danie Goosen); 8. Die lang pad na kultuurvryheid: Die Amazigh van Noord-Afrika (Heinrich Matthee); 9. Sektariese groepe en konflikbeslegting in die Arabiese domein (Martin Pabst); 10. Die Turkmene van Irak: 'n Minderheid tussen IS-terreur, Turkse geopolitiek en Koerdiese nasionalisme (Dirk Rochtus); 11. Strafregbevoegdhede van inheemse Amerikaanse gemeenskappe (Martin Schönteich); Tussen die personaliteits- en teritorialiteitsbeginsel: Die Hongaarse gemeenskap in Roemenië (László Marácz); 13. Internasionale stroomversnellings en identiteitspolitiek: Die wisselwerking tussen die Midde-Ooste, Rusland en Europa (Heinrich Matthee); Keuses van klein groepe in Afrika: Enkele gevolgtrekkings (Heinrich Matthee). [Samevatting ASC Leiden] |